top of page
HENNING SE GESKIEDENISBLOG
Franse Revolusie: Die Nasionale Vergadering van n1789 (vervolg)
Die Tennisbaan Eed was die werklike begin van die revolusie, want daardeur het die verteenwoordigers van die Derde Stand teen die bevele...
aghvorster
Apr 8, 20241 min read
2 views
0 comments
Die Franse Rewolusie: die Nasionale Vergadering 1789
Frankryk het 'n ernstige krisis ondergaan in die winter van 1788-1789 maar niemand het geantisipeer dat dit gaan uitloop op 'n rewolusie...
aghvorster
Mar 25, 20242 min read
4 views
0 comments
Die Franse Revolusie: Die finansiele krisis van die Franse monargie -vervolg.
Die parlement het voortgegaan om 'n verklaring van regte op te trek, en te bepaal dat nuwe belastings net toegestaan kan word deur die...
aghvorster
Mar 19, 20242 min read
9 views
0 comments
Die Franse Revolusie 1 Die finansiele krisis van die monargie 1783 - 1789
Toe Lodewyk XVI aan bewind gekom het, het Turgot se pogings om die beperkinge op die handel en industrie te verlig, om landbou by te...
aghvorster
Mar 12, 20242 min read
10 views
0 comments
Die Babiloniers en Hammoerabi
Babilon het eers met met hulle sesde koning daarin geslaag om baas in Mesopotamie te word. Hammoerabi was meer as veertig jaar (1728 -...
aghvorster
Mar 5, 20242 min read
4 views
0 comments
Die sewe konings van Rome.
Volgens die Romeinse oorlewering is Rome in die jaar 753vC gestig. Die stad is in 'n heuwelagtige gebied omtrent 30 kilometer land in van...
aghvorster
Feb 20, 20243 min read
6 views
0 comments
Calvyn en die Calvinisme
Die vader van Calvinisme, Johannes Calvyn (1509-1564) is gebore in 'n middelklas familie in Noyon in die Franse provinsie van Picardy. Hy...
aghvorster
Feb 13, 20242 min read
4 views
0 comments
Die ontwikkeling van patologie.
'n Belangrike ontwikkeling in die agtiende eeu was die nuwe wetenskap van patologie. Die hooffiguur was Giovanni Battista...
aghvorster
Dec 12, 20231 min read
5 views
0 comments
Isaac Newton
Deur te bou op die vroere werk van Copernicus, Kepler en Galileo, het wetenskaplikes in die laaste helfde van die sewentiende en deur die...
aghvorster
Dec 5, 20232 min read
9 views
1 comment
Ontdekking van die Noordpool.
Die Noord en Suidpole was die laaste gedeeltes van die wereld om ontdek en ondersoek te word. Kommersieel was die Noordpool die meer...
aghvorster
Nov 28, 20232 min read
10 views
0 comments
Die wereld van die Kelte.
Die vroere inwoners van die Britse eilande was die Kelte of Britte. Hulle het ingesluit die Pikte van die noorde en die Iere, beide wie...
aghvorster
Nov 21, 20232 min read
4 views
0 comments
Die Viking strooptogte
Aanvanklik het die Skandinaviers hulle skepe grootliks gebruik vir kusreise in vlak waters. Hulle was hoofsaaklik 'n vreedsame...
aghvorster
Nov 13, 20232 min read
7 views
1 comment
Die ontdekking van radiogolwe.
'n Klomp nuwe tegnologiee is ontwikkel in die laat 19de en vroeg 20ste eeue. In 1888 het 'n Duitse fisikus, Heindrich Hertz, die...
aghvorster
Nov 7, 20231 min read
17 views
1 comment
Martin Luther
Martin Luther (1483 - 1546) is gebore as die seun van 'n myner. Sy pa het hom opleiding laat ontvang in die hoop dat hy in die regte sal...
aghvorster
Oct 31, 20232 min read
14 views
1 comment
Om chirurgie veilig te maak.
Chirurgie het op 'n primitiewe vlak gebly tot in die middel van die 19de eeu. Operasies is gedoen hoofsaaklik as 'n laaste uitweg, en...
aghvorster
Oct 24, 20232 min read
1 view
0 comments
Rondom die Kaap en tot by Indie
Die Portugese seevaarders het Sierra Leone bereik in 1461 en tien jaar later deurgedruk tot verby die ewenaar om Fernando Po te bereik....
aghvorster
Oct 17, 20232 min read
3 views
0 comments
Die Eerste Anatomiste
Die gees van die Renaissance en die Hervorming (beide aspekte van die opstand teen gesag) het belangrike gevolge gehad vir die mediese...
aghvorster
Oct 10, 20232 min read
2 views
0 comments
Die Suidelike Kontinent.
Die aanlokking van 'n legendariese suidelike kontinent, Terra Australis Incognita, het lank die verbeelding van ontdekkers aangegryp....
aghvorster
Oct 3, 20232 min read
1 view
0 comments
Parthie
Die gebied wat vandag bekend is as Iran was in antieke tye bekend as Parthie. Gedurende die 2de eeu VC het die Parthiese konings groot...
aghvorster
Sep 26, 20232 min read
1 view
0 comments
Die motor.
Die belangrikste uitvinding van die laaste kwart van die negentiende eeu was die uitvinding van die "internal combustion engine". Daar...
aghvorster
Sep 19, 20232 min read
1 view
0 comments
bottom of page