Oor hierdie blog.
- aghvorster
- Jun 19, 2023
- 1 min read
Die geskiedenis is interessant.
En uit die geskiedenis kan ons baie leer.
In hierdie blog beoog ek om oorinteressante geskiedkundige gebeure en figure te skryf vir enigeen wat belangstel.
HENNING SE GESKIEDENISBLOG
Hierdie blog bevat baie interessante en verfrissende artikels. Beter as wat die media deesdae publiseer. Hou so aan.